Kunci: D major•
Intro 1
D
Asus4
D
Verse 1
Bm
A
G
So maak seker dat liefde jou vind
Dat jy op sy hande gedra word
D
Asus4
A
Geen vrae moet gevra word, my kind
Verse 2
Bm
A
G
So maak seker dat beste jou vind
D
Vir ewig is ook net ’n woord
Asus4
A
wat jy sê as jy reg is vir dit
Verse 3
G
As jy jou hart sou verloor
Verloor dit op iemand met
Verloor dit op iemand
Asus4
vir wie niks te veel is
A
G
D
Vir jou ’n sambreel is as stormreën kom
Verse 4
G
As jy jou hart sou verloor
D
Moet jy jou oë toe maak en net kan vertrou
Bm
Asus4
Vir altyd in arms van liefde gevou
A
G
D
My kind, dis my wens vir jou
G
D
Verse 5
Jy’s gebore uit liefde
Bm
A
G
So maak seker dat liefde jou vind
D
Dat wanneer ons jou eendag weggee
A
Asus4
Geen trane van hartseer, my kind
Verse 6
as jy ooit eendag jou
Verloor dit op iemand met
Verloor dit op iemand
A
Asus4
A
vir wie niks te veel is
G
D
Vir jou ’n sambreel is as stormreën kom
Verse 7
G
As jy jou hart sou verloor
D
Moet jy jou oë toe maak en net kan vertrou
Bm
A
Asus4
A
Vir altyd in arms van liefde gevou
G
D
My kind, dis my wens vir jou
Dis my wens vir jou
Verse 8
G
Sonder woorde moet jy by hom
A
Asus4
A
vrede kan vind
Bm
En sy wese jou siel kan verstaan
D
G
Hierdie liefde sal jou nooit
kan breek nie, my kind
Em
A
Uit ons harte kom dié wens vandaan
Verse 9
A
G
As jy jou hart sou verloor
Verloor dit op iemand met
A
Asus4
Verloor dit op iemand vir wie niks te veel is
A
G
D
Vir jou ’n sambreel is as stormreën kom
Verse 10
G
As jy jou hart sou verloor
D
Moet jy jou oë toe maak en net kan vertrou
Bm
A
Asus4
A
Vir altyd in arms van liefde gevou
G
D
My kind, dis my wens vir jou
Verse 11
D
Asus4
A
Vir altyd in arms van liefde gevou
Outro 1
D
G
D
Bagaimana pendapat Anda tentang lagu ini?
Anda perlu untuk memberikan penilaian.
PenyetemE A D G B E
AkorD Asus4 Bm A G...
Lebih banyak lagu dari Andriette
Temukan akor untuk lebih banyak lagu yang bisa dimainkan
Akor populer di seluruh dunia
Akor & tab yang paling sering dimainkan oleh pengguna
