Kunci: C major•
Verse 1
C
F
G
My
My hart was ook al gewond
G
C
Ek sien net jou
Verse 2
C
Die geweet binne my dis verby
My hart wou nie glo dis jy
G
C
Net hier vir jou
Verse 3
G
Ek het nooit gedink ek kan nie
Het ek nooit gedink ek kan so
F
hard val dat ek breek nie
Met my hart en siel en ek weet
C
nie of jy dit eers weet nie
Verse 4
Was daar soveel nuwe vrae in my
F
sal die drome altyd drome bly?
Vir die dag wat jy sal val vir my
Verse 5
C
My anker laat sak omdat jy
Op skepe van liefde vir my
G
C
Aan my geraak het
Verse 6
C
Oo 'n stem het gefluister kom saam
Die man op die maan het jou
naam vir my gefluister
F
G
C
Maar hoor jy die fluister?
Verse 7
G
Ek het nooit gedink ek kan nie
Het ek nooit gedink ek kan so
F
hard val dat ek breek nie
Met my hart en siel en ek weet
C
G
nie of jy dit eers weet nie
Verse 8
Was daar soveel nuwe vrae in my
F
sal die drome altyd drome bly?
Vir die dag wat jy sal val vir my soos toe
Interlude 1
G
C
F
G
C
Asus4
Verse 9
Het ek nooit gedink ek kan so
G
hard val dat ek breek nie
Asus4
A
Ek het betaal vir jou
Met my hart en siel en ek weet
D
A
nie of jy dit eers weet nie
Verse 10
Was daar soveel nuwe vrae in my
G
sal die drome altyd drome bly?
Vir die dag wat jy sal val vir my
Verse 11
Vir die dag waar jy sal val vir my
Bagaimana pendapat Anda tentang lagu ini?
Anda perlu untuk memberikan penilaian.
PenyetemE A D G B E
AkorC F G Dm Asus4...
Lebih banyak lagu dari Andriette
Temukan akor untuk lebih banyak lagu yang bisa dimainkan
Akor populer di seluruh dunia
Akor & tab yang paling sering dimainkan oleh pengguna
