Kunci: A major
Verse 1
G
C
D
G
Em
Am
D
G
O,
C
D
G
bokkie ek wil jou hê waar die grou-blou vlaktes lê
Em
Am
Waar die bakgat somerwinde saans
D
G
jou uitnooi vir die dans
C
Waar die langlyf winde kil om die
D
G
halfmensplante krul
Em
Am
Waar die Aai-aai kraai sy eiers lê,
D
G
D
wil ek jou net eers loop sê dat
Verse 2
G
Aai-aai die witborskraai vlieg
C
Aai-aai die witborskraai het halfpad
D
G
mos toe omgedraai
Aai-aai kom teruggewaai stuur
Namakwaland roep hom terug,
C
D
G
C
D
G
hier kom hy op die wind se rug
Verse 3
D
G
D
G
Em
D
C
Raai waar is Aai-aai, die wind die waai vir Aai-aai, sy gees en hart is vry,
Am
G
D
G
C
vry bo lief en leed verby
D
G
Em
Am
Verse 4
D
G
C
O, bokkie ek wil jou sê waar die
D
G
blou-blou berge lê
Em
Am
Waar die bog gom rondomtalie
D
G
gooi en die boerbok spore strooi
C
Waar die Grootrivier sy loop deur
D
G
die droë aarde knoop
Em
Am
Waar die kokerbome wortels maak
D
G
D
en die lug die hemel raak dat
Verse 5
G
Aai-aai die witborskraai vlieg
Aai-aai die witborskraai het half
C
D
G
pad mos toe omgedraai
Aai-aai kom teruggewaai stuur
Namakwaland roep hom terug,
C
D
G
C
D
G
hier kom hy op die wind se rug
Verse 6
D
G
D
G
Raai waar is Aai-aai, die wind die waai vir Aai-aai,
Em
D
C
Am
G
D
G
Eb
sy gees en hart is vry, vry bo lief en leed verby
Verse 7
Ab
Aai-aai die witborskraai vlieg
Eb
verby en maak ‘n draai
C#
Aai-aai die witborskraai het halfpad
Eb
Ab
mos toe omgedraai
Aai-aai kom teruggewaai stuur
Eb
die groot see in sy maai
Namakwaland roep hom terug,
Ab
hier kom hy op die wind se rug
Verse 8
Ab
C#
Bokkie ek wil jou hê waar die
Eb
Ab
grou-blou vlaktes lê
Fm
Bbm
Waar die bakgat somerwinde
Eb
Ab
saans jou uitnooi vir die dans
Bagaimana pendapat Anda tentang lagu ini?
PenyetemE A D G B E
AkorG C D Em Am...
Lebih banyak lagu dari Laurika Rauch
Temukan akor untuk lebih banyak lagu yang bisa dimainkan
Lagu terkait
Temukan akor untuk lebih banyak lagu yang bisa dimainkan
Akor populer di seluruh dunia
Akor & tab yang paling sering dimainkan oleh pengguna
Baru saja ditambahkan
Akor & tab terbaru
