Kunci: F major
Verse 1
D
G
D
A
D
G
D
Jy is my liefling en ek is so bly
A
D
Ja, die tyd is verby en jy wag nou vir my
G
D
Daar by jou wo ning sien ek weer die lig
A
En ek weet jy, my liefling, is t'rug
D
Verse 2
A
D
A
As die maan opkom oor die velde
E
Bm
E
En die sterretjies skyn in die lug
A
D
Dan voel ek so lief vir die wêreld
E
A
O ek weet my liefling is nou t'rug
Verse 3
D
G
D
jy is my liefling en ek kom vanaand
A
Met die pad deur die land
G
D
Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf
Em
A
D
En jy hoor nou die draf van my perd
Verse 4
D
G
D
Jy is my liefling,
A
D
ek is so bly, die tyd is verby
G
D
A
Daar by jou woning sien ek die lig,
jy is t'rug
D
Verse 5
A
D
A
As die maan opkom oor die velde
Bm
E
Bm
E
En die sterretjies skyn in die lug
A
D
Dan voel ek so lief vir die wêreld
E
A
O ek weet my liefling is nou t'rug
Verse 6
A
D
G
D
My hartlam, jy is my liefling en ek is so bly
A
D
Ja, die tyd is verby en jy wag nou vir my
G
D
Daar by jou woning sien ek weer die lig
Em
A
D
En ek weet jy, my liefling, is t'rug
Verse 7
A
Want jy my liefling is t'rug
D
Bagaimana pendapat Anda tentang lagu ini?
PenyetemE A D G B E
AkorD G A E Bm...
Lebih banyak lagu dari Min Shaw
Temukan akor untuk lebih banyak lagu yang bisa dimainkan
Tidak ditemukan hasil
Lagu terkait
Temukan akor untuk lebih banyak lagu yang bisa dimainkan
Akor populer di seluruh dunia
Akor & tab yang paling sering dimainkan oleh pengguna
Baru saja ditambahkan
Akor & tab terbaru
