Kunci: D major
Intro 1
A
G
A
G
A
G
A
G
Verse 1
A
G
A
Moenie vir my hier vergeet nie,
G
A
wat het jy gesê, wat het jy gesê, ek het gesê jy moenie
G
A
G
Moenie vir my alleen ag terlaat
G
A
G
Waar hulle nog hekse verbrand nie hierdie aaklige,
Verse 2
G
A
Moenie my hier vergeet nie,
G
A
G
o Dixie ek weet nie of jy weet nie sonder jou
A
Alles wat ek rondom my het my
A
G
En dread al die mense en geboue
G
Al die ja re en die sukkel en die
A
G
shows wat ek nou nog voor my het
A
G
En al die dead-end jobs wat ek agter my het en
A
G
al die blou blou lug wat ek bo-oor my het
A
G
En al die dooie geliefdes wat ek onder my
A
G
het en veral hierdie leegwordende bed
Verse 3
A
G
A
G
Jy moenie vir my hier vergeet nie, wat het jy gesê, wat het jy gesê,
A
G
ek het gesê jy moenie
A
G
Moenie vir my alleen agterlaat op hierdie
A
G
A
dorp waar ek grootword het nie
G
A
Waar vreemde waiters my bedien nie
Verse 4
G
A
Moenie my hier vergeet nie, o Dixie,
G
ek weet nie of jy weet nie
A
G
A
Hoe leeg is die pool-halls van my jeug pocketed
G
are the balls en die musiek het gestop
A
G
In die hartseer dance-halls & die blou
A
G
cue-chalk het grys geword in my hand
A
G
Terwyl ek vir ’n oomblik deur die venster
A
G
weggekyk het na iets buite in die land
Verse 5
A
G
A
Jy moenie vir my hier vergeet nie, wat het jy
G
A
gesê, wat het jy gesê, ek het gesê jy moenie
G
A
Moenie vir my alleen agter
G
A
laat op hierdie planeet
A
G
van ons weet nie
Verse 6
A
G
A
G
A
G
Moenie vir my hier
A
G
A
G
A
G
A
G
A
G
vergeet nie,
A
G
A
wat het jy gesê, wat het jy gesê, ek het gesê jy moenie
G
A
Moenie vir my alleen agter
G
A
laat in hierdie land
G
A
G
Waar hulle nog hekse verbrand nie hierdie aaklige,
Verse 7
G
A
Moenie vir my hier vergeet nie
Outro 1
G
A
G
A
G
Bagaimana pendapat Anda tentang lagu ini?
PenyetemE A D G B E
AkorA G
Lebih banyak lagu dari Gert Vlok Nel
Temukan akor untuk lebih banyak lagu yang bisa dimainkan
Lagu terkait
Temukan akor untuk lebih banyak lagu yang bisa dimainkan
Akor populer di seluruh dunia
Akor & tab yang paling sering dimainkan oleh pengguna
