Kunci: E major
Intro 1
D
Esus4
D
G
D
E
G
D
Esus4
E
G
D
Verse 1
E
Was ek smoordronk op jou stoep
G
Het ek iemand iets hoor roep
Uit die stadslawaai
D
Verse 2
E
Ek sê ons maak toe nog 'n skyf
G
Ek in die holte van jou lyf
Terwyl ons kyk hoe sak die son
D
Verse 3
E
Was daar iets wat jy wou sê
G
Ek voel die woorde in jou longe lê
Tussen asem en nikotien
D
Verse 4
E
Stuur my groete aan jou stoep
G
Aan al die mense wat jy ontmoet
D
En sê ek's jammer oor al die bloed
Verse 5
Verse 6
Interlude 1
D
E
G
D
Verse 7
E
Selfs al sou ons aanhou praat
G
Oor die goed wat aan ons raak
D
Sou ons nooit dit als kon sê nie
Verse 8
E
En al sou ons kon vergeet
D
Sal die tyd dit nooit verdra nie
Verse 9
G
Ons was altyd amper klaar
D
G
D
Ons vir ewig altyd mense
Verse 10
E
Ek weet ek moet jou verlaat
G
Ek weet dit maak jou bitter kwaad
Ek spy mos vir die FBI
D
Verse 11
E
Stuur my groete aan jou stoep
Aan al die mense wat jy ontmoet
G
D
En sê ek's jammer oor al die bloed
Verse 12
Verse 13
Outro 1
D
E
G
D
E
Bagaimana pendapat Anda tentang lagu ini?
PenyetemE A D G B E
AkorD Esus4 G E
Lebih banyak lagu dari Theuns Jordaan
Temukan akor untuk lebih banyak lagu yang bisa dimainkan
Akor populer di seluruh dunia
Akor & tab yang paling sering dimainkan oleh pengguna
Baru saja ditambahkan
Akor & tab terbaru
