Kunci: Bb major
Intro 1
G
Verse 1
G
D
Sonlig wat teen die mure val
G
En die donker ry die oggend al
D
Ek kyk na jou wat rustig slaap
G
Wat het ek sonder jou gemaak?
Verse 2
G
D
Horlosie slaan net nog ‘n dag
G
Moet werk toe gaan kantoor wat wag
G
Wat het ek sonder jou gemaak?
Verse 3
C
Jy maak dit als die moeite werd
C
Kon jy maar my liefde meet
D
Wat het ek sonder jou gemaak?
G
Verse 4
D
Skemer aand verf rooi en pienk
G
Sluit oop die deur en jy is hier
D
Hoe kan ‘n mens jou ooit verdien
G
Wat het ek sonder jou gemaak?
Verse 5
G
D
Dis jy wat my so goed verstaan
G
My elke dag weer aan laat gaan
D
Gaan tog nooit ooit weg van my
G
Wat het ek sonder jou gemaak?
Verse 6
C
Jy maak dit als die moeite werd
C
Kon jy maar my liefde meet
D
G
Wat het ek sonder jou gemaak?
D
Hey
Interlude 1
G
D
G
D
G
Verse 7
C
My liefde vir jou word meer en meer
A
Alles is reg want jy is hier
D
O lief vir jou wil ek my alles gee
Verse 8
D
G
D
Sonlig wat deur gordyne val
D
Kyk na jou wat rustig slaap
G
Wat het ek sonder jou gemaak?
Verse 9
die moeite werd
C
Kon jy maar my liefde meet
D
G
Wat het ek sonder jou gemaak?
D
G
Wat het ek sonder jou gemaak?
D
Wat het ek sonder jou gemaak?
G
Outro 1
D
G
D
G
D
G
Bagaimana pendapat Anda tentang lagu ini?
PenyetemE A D G B E
AkorG D C A
Lebih banyak lagu dari Patricia Lewis
Temukan akor untuk lebih banyak lagu yang bisa dimainkan
Lagu terkait
Temukan akor untuk lebih banyak lagu yang bisa dimainkan
Akor populer di seluruh dunia
Akor & tab yang paling sering dimainkan oleh pengguna
