Kunci: Gb major
Intro 1
D
Dsus4
D
Dsus4
D
Verse 1
As ek eendag
Gsus2
D
oud is en my lewe herleef
Sou ek terugdink aan tye wat
aan môre vaskleef
Gsus2
D
Die minute en ure’s in ‘n
A
D
oogwink verby
Gsus2
G
Gsus2
Elke glimlag en traan
D
Dsus4
is kosbaar vir my
Verse 2
D
Dsus4
En as ek sou kon te ruggaan
D
Gsus2
G
A
wat sou ek wou hê
Gsus2
Asus4
wat sou ek wou sê
A
G
Asus4
Sou die wysheid my uitput
A
D
A
Bm
of op hande kon dra
Gsus2
G
Asus4
A
Sou ek antwoorde kry op die vrae wat
D
Dsus4
D
Gsus2
G
Asus4
ek vra
Verse 3
G
A
Asus4
dag is die môre waaroor gister bekommer,
D
Bm
elke uur word die dromers al stommer en stommer
G
A
D
Die minute en ure’s in ‘n oogwink
A
Bm
verby (Oogwink verby)
Gsus2
G
A
Asus4
Elke glimlag en traan is kosbaar
A
D
Dsus4
D
Gsus2
G
Asus4
vir my
Verse 4
D
G
ek eendag oud is wil ek kan onthou,
A
D
G
A
die pyn en die lyding, die liefde die nou
G
A
Die lewe se paadjies,
D
A
Bm
waar hul ook mag draai
G
A
By kleuterskool maatjies,
Asus4
A
D
Dsus4
D
Gsus2
G
A
wie sou kon raai
Verse 5
D
En as dit dan ook tyd word
G
A
om my kop neer te lê
D
Sou ek graag wou weet daar’s
G
A
niks meer te sê
G
A
Sou die wysheid my uitput
D
A
Bm
of op hande kon dra
G
A
Sou ek antwoorde kry op die vrae wat ek
D
Dsus4
D
Gsus2
G
Asus4
vra
Verse 6
G
A
Asus4
dag is die môre waaroor gister bekommer,
A
D
A
Bm
elke uur word die dromers al stommer en stommer
A
Asus4
in ‘n oogwink verby
A
D
A
Bm
Elke glimlag en traan is kosbaar vir my,
G
A
D
A
Bm
sou die wysheid my uitput of op hande kon dra
G
A
Sou ek antwoorde kry
D
G
Op die vrae wat ek vra
Verse 7
D
G
is
A
D
G
As ek eendag oud is
A
D
G
As ek eendag oud is
A
D
As ek regtig oud is
Bagaimana pendapat Anda tentang lagu ini?
PenyetemE A D G B E
AkorD Dsus4 Gsus2 A G...
Lebih banyak lagu dari Laurika Rauch
Temukan akor untuk lebih banyak lagu yang bisa dimainkan
Lagu terkait
Temukan akor untuk lebih banyak lagu yang bisa dimainkan
Akor populer di seluruh dunia
Akor & tab yang paling sering dimainkan oleh pengguna
Baru saja ditambahkan
Akor & tab terbaru
